16 Psyche

16 Psyche   

Psyche se wentelbaan, tussen Mars en Jupiter, is byna rond.
Wentelbaaneienskappe[1]
Epog JD 2453300.5 (22 Oktober 2004)
Afelium 3,328 AE
Perihelium 2,513 AE
Halwe lengteas 2,921 AE
Wentelperiode 4,99 jaar (1 823,115 dae)
Gem. anomalie 323,379°
Baanhelling 3,095°
Lengteligging van stygende nodus 150,352°
Periheliumhoek 228,047°
Fisiese eienskappe
Afmetings 279 × 232 × 189 km (±10%)[2]
Gem. radius 113±11,5 km[2]
Oppervlakte 1,658±0,250×105 km2
Volume 6,074±1,215×106 km3[2]
Massa 2,72±0,75×1019 kg[2]
Gem. digtheid 4 500±1 400 kg/m3[2]
Ontsnapping-
snelheid
~180 m/s[2]
Rotasieperiode 4,195948±0,000001 uur[2]
Skynmagnitude 9,22-12,19
Absolute magnitude 5,90[1]

16 Psyche is een van die 10 asteroïdes in die asteroïdegordel met die grootste massa. Dit het ’n deursnee van meer as 200 km en bevat net minder as 1% van die massa van die hele asteroïdegordel. Dit is vermoedelik die ontblote ysterkern van ’n protoplaneet.[3] Dit is die swaarste metaalagtige M-tipe asteroïde. Psyche is op 17 Maart 1852 in Napels deur die Italiaanse sterrekundige Annibale de Gasparis ontdek en na die Griekse mitologiese karakter Psyche genoem.[4] Psyche is geskeduleer vir ruimteverkenning, met 'n NASA Psyche ruimtetuig, lansering wat in 2022 beplan word, aankoms in 2026, en orbitaalverkenning in 2026–2027.[5]

  1. 1,0 1,1 "JPL Small-Body Database Browser: 16 Psyche" (2008-09-19 last obs) (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 10 April 2020. Besoek op 4 Desember 2008.
  2. 2,0 2,1 2,2 2,3 2,4 2,5 2,6 Sheppard, Michael K.; Richardsonb, James; Taylor, Patrick A.; et al. (2017). "Radar observations and shape model of asteroid 16 Psyche". Icarus. 281: 388–403. Bibcode:2017Icar..281..388S. doi:10.1016/j.icarus.2016.08.011.
  3. (Maart 2014) "Journey to a Metal World: Concept for a Discovery Mission to Psyche" in 45th Lunar and Planetary Science Conference.. 
  4. Schmadel, Lutz D. (2012). Dictionary of Minor Planet Names (6de uitg.). Springer Science & Business Media. pp. 14–15. ISBN 3642297188.
  5. Greicius, Tony (11 Mei 2017). "Psyche overview". NASA. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 10 November 2021. Besoek op 30 Mei 2021.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search